New York se Modeweke is van die groot hoogtepunte op die jaarlikse mode- én skoonheidskalenders. Ons is altyd opgewonde om te sien met watter nuwe skoonheidstendense, tegnieke en voorkomste die wêreld se voorste ontwerpers vorendag kom. Hiér is sewe skoonheidsvoorkomste wat tydens die afgelope New York Modeweek gesien is en wat die SARIE-skoonheidspan beslis dié lente gaan uitprobeer.

5 modieuse honde by New York Modeweek

Glansende oë en nude lippe

Turkoois en rooi

Sterk omlynde oë

Modern Family-akteurs herskep tonele van bekende TV-programme

Metaal vir jou naels en oë

Tou-vlegsels

Romantiese golwe en sagpienk lippe

Interessant-gedraaide hare

SA blogger pronk op tuishaarkleur-verpakking