Al gehoor van wenkbrou-verlengings? Dís die nuutste

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Vroue strewe na die perfekte wenkbroue, en die nuutste gier is haarverlengings vir jou wenkbroue. Voller wenkbroue wat natuurlik lyk, nie te veel gepluk is of 'n oordrewe boog het nie, is glo die ideaal. 

Teenoor micro-blading skep wenkbrou-verlengings dimensie, volume en lyk meer natuurlik. Aangesien dit slegs 'n paar weke hou, is dit ideaal vir diegene wat nie 'n permanente oplossing soek nie. 

Talle vroue sukkel met dun, yl wenkbroue. Ongelukkig is wenkbrou-verlengings nog nie beskikbaar in Suid-Afrika nie. Yl wenkbroue hoef egter nie jou voorland te wees nie, daar is wel produkte wat kan help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees