Die Amerikaanse popsanger Katy Perry spog al vir bietjie meer as ’n jaar met ’n platinumblonde pixie-haarstyl. Nou het sy pas haar hare helderpienk gekleur. Katy het gister ’n foto van haar nuwe kapsel op Instagram gedeel en vertel dat die kersiebloeisels van Japan die inspirasie agter dié nuwe kleur is. Ons hou daarvan!

Voor

Dit wil lyk asof pienk hare ’n herlewing beleef … Buiten Katy sien ons die laaste paar maande ’n hele paar bekendes wat met tydelike pienk hare spog.

Lucy Hale

Kim Kardashian

Missing Japan ?? ???? ??

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Ashley Benson

Dazed and confused @findyourcalifornia

A post shared by Ashley Benson (@ashleybenson) on

Busy Philipps

Rosé all day.

A post shared by Busy Philipps (@busyphilipps) on

Probeer dit sommer self tuis met dié semi-permanente haarkleursels:

1. Renew Perfect Colour Semi-Permanent Hair Colour in Pink Passion (R100)

2. Schwarzkopf Live Ultra Brights or Pastel Semi-Permanent Hair Color in Purple Punk (R95)

3. Crazy Color Semi-Permanent Hair Colour in Candy Floss (R110)

By uitsoeksalonne of besoek www.hairhousewarehouse.co.za