Die modeontwerper Victoria Beckham het oor die jare graag haar hare in ’n asimmetriese bob gedra. Dié styl is korter agter en langer voor. Deesdae dra die voormalige Spice Girl dit egter eerder in ’n langer lob met sagte krulle of in ’n los bolla.

Maar nou het Victoria op Instagram ’n foto gedeel van haar 7-jarige dogter, Harper, wat haar hare in ’n sagte asimmetriese bob laat sny het. Haar hare lyk nou nes haar ma s’n altyd gelyk het.

FOTO: Getty
FOTO: Getty
FOTO: Getty

Hair cut for our baby girl x kisses from Harper x #howchic

A post shared by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Wat dink jy van Harper se nuwe haarstyl? Sal jy jou dogtertjie se hare so laat sny? 

Family time is everything @davidbeckham kisses from us all x VB

A post shared by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on