Rolene Strauss, voormalige Mej. Wêreld, is nie bang vir ’n verandering nie. Die stralende skoonheid het wéér haar haarvoorkoms verander!

FOTO Instagram / Rolene Strauss

Rolene het haar bekende donker lokke met blonde sonstrepe opgehelder.

Toe:

FOTO Instagram / Rolene Strauss
 

Nou:

FOTO Instagram / Rolene Strauss

Rolene se 'balayage'-haarvoorkoms:

Die woord balayage verwys na ’n Franse haarkleurtegniek wat tans ’n baie gewilde trend is. Die tegniek behels dat ligstrepies met die vrye hand op jou hare “aangeverf” word sodat die verskillende skakerings mooier inmekaarvloei. Dit skep die indruk dat die son dit natuurlik ligter gebleik het. Dis perfek vir diegene met donker hare, aangesien dit ’n multidimensionele voorkoms skep.

Nóg ster-inspirasie:

FOTO Instagram / Lucy Hale
FOTO Instagram / Jessica Alba
FOTO Instagram / Gisele Bündchen