Hoe kies jy die regte haarprodukte vir jóú haartipe? Dit klink dan heel eenvoudig, maar dis belangrik om slim te kies. 

Stap jy in die winkel in, is daar gewoonlik ’n hele gang net aan haarprodukte afgestaan. Daar is ’n magdom verskillende haarprodukte om van te kies en dan nie eens gepraat van maskers, serums, olies en aanvullings nie.

Ons elkeen se haarbehoeftes is anders en dus het ons gespesialiseerde haarsorg nodig. Is jy seker jy gebruik die korrekte haarprodukte?

Die SARIE-Skoonheidspan het ’n haargids opgestel waar jy maklik jou haartipe kan bepaal wat só jou sal help om die regte haarprodukte te kies.

Hier is jou haargids:

Spaar 25% op jou volgende INOAR-aankope aanlyn. Vir die beste in Brasiliaanse haarsorg en meer oor elke produk, spesifiek vir jou haarbehoeftes, besoek www.inoar.co.za

Koop die Oktober-uitgawe van SARIE, nóú landwyd op die winkelrakke. Saam met dié uitgawe bederf ons SARIE Voorbladgesig-borge jou behoorlik met geskenkbewyse. 

SARIE se Oktober 2019-uitgawe

SARIE Voorbladgesig word trots aangebied in samewerking met Jimmy Choo ParfumsINOAR, die Isa Carstens Akademie en Kalahari Lifestyle