Aarbeie steel behoorlik die kollig gedurende Juliemaand. Eers tydens Wimbledon waar tennis-aanhangers aan aarbeie en room smul. Nou is die nederige aarbei as naelkuns supergewild.

Boonop is daar talle maniere om dié gunsteling vrug visueel uit te beeld. Babapienk met swart traanvormige kolletjies, klassieke rooi of geometriese rooi- en pienk patrone.

Kyk net hier:

FOTO Instagram / Root to Beauty
FOTO Instagram / Vanity Projects
FOTO Instagram / Mojospa
FOTO Instagram / Sugar Nail Salon
FOTO Instagram / Nails and Soul
FOTO Instagram / Alecia's Nails

Probeer die produkte:

Essie Nail Colour in Really Red (R70) By Clicks.

OPI Nail Lacquer in Red (R187)

Essence The Gel Nail Polish in True Love (R20)

Bron: www.refinery.com