Produkte wat kannabidiol-olie (CBD) bevat, is tans supergewild en word geloof vir hul kalmerende en anti- inflammatoriese eienskappe. Lees meer hiér.

FOTO Unsplash

Die plaaslike handelsmerk Goodleaf, wat onder meer olies, e-sigarette en drankies met CBD verkoop, spog nou ook met ’n uitgebreide velsorgreeks. Reinigers en vogrome vir jou gesig en lyf asook ’n serum en masker is beskikbaar. Elke produk is verryk met botaniese ekstrakte uit Afrika om velkwessies soos aknee, psoriase en dermatitis te behandel. By Goodleaf-winkels in Kaapstad, Pretoria en Johannesburg of goodleaf.co.za

Probeer die produkte:

Goodleaf CBD Glow Serum (R395) Beskikbaar aanlyn by www.goodleaf.co.za

Alchemy Elixzar Facial Cleanser (R295) Beskikbaar aanlyn by www.alchemyelixzar.co.za

Moringa 5000 CBD Balm (R310 vir 100ml) Beskikbaar aanlyn by www.faithful-to-nature.co.za

Cannabex Tissue Repair Cream (R350) By Clicks.