Die aktrise en vervaardiger Anel Alexander eksperimenteer gereeld met haar hare.

Ons het haar as Liesl in 7de Laan met lang blonde hare ontmoet, en deur die jare het sy selfs donker én rooi hare gehad. Nou het haar styl die sirkel voltooi en is Anel wéér 'n blond, dié keer met 'n bob-styl.

Kimberley Franklin, 'n kleur-ghoeroe by Carlton Hair International, het onlangs Anel se hare weer blond gemaak. Die foto's is op Anel se Facebook-blad gedeel:

10366036_10152268541187135_6474292638600965604_n FOTO: Facebook

10385389_10152268540747135_2349335752728926549_n FOTO: Facebook

Die vele haarstyle (en kleure!) van Anel Alexander

sg1105gesond_cover06-570x748

Screen-Shot-2014-04-04-at-9.00.58-AM1 Met haarverlengings op 'n fliekstel

James-en-Anel-Alexander2-e1382353192416-570x76011 Met 'n kort, donker bob

IMG_2161-533x800 Met 'n rooi bob

BecJIUjIQAAqU8y-570x760 Met 'n langer styl

1005578_10151718984134042_1561768694_n Op 'n filmstel saam met Jana Strydom

Nóg blondines:

Giuliana Rancic nou 'n blondine 

Lee-Anne Liebenberg kleur haar hare blond

Minki van der Westhuizen: Ek voel sexier met blonde hare