Die Franse kunstenaar, Jean-Michel Othoniel, het ’n spesiale bottel ontwerp vir ’n beperkte uitgawe van J’Adore L’absolu.

Slegs 300 van dié unieke bottels is in Murano, Italië vervaardig en was teen $3,500 by winkels in New York beskikbaar.

* Die oorspronklike Dior J’Adore L’absolu-bottel is plaaslik beskikbaar teen R1 170 vir 50ml EDP.