Rooiheid, droogheid, donker vlekke, fyn lyntjies, plooie,’n veluitslag ... Daar’s ’n magdom velsorgkwessies en ’n behandelingsproduk vir elk. Maar die meeste van ons sukkel dikwels met méér as een velprobleem op ’n slag. Hiér deel ons slim truuks waarmee jy twee velsorgkwessies gelyk kan takel en só ook ’n ekstra rand of twee spaar.

The smartest thing you can do for your skin. #CliniqueSmart

A photo posted by Clinique (@clinique) on

Bronne: www.allure.com, www.totalbeauty.com

Lees nou

Kyk net hoe het dié celebs ’n paar jaar gelede gelyk!

Kardashian-susters mal oor dié SA produk...