Bespreek 'n mooimaaksessie by Menlyn- (Pretoria) of Gateway-winkelsentrum (Durban) - Estée Lauder sal jou grimering opknap en jou hare stileer. Dan sal 'n professionele fotograaf jou afneem, en jy kry die foto op 'n geheuestokkie - reg om op te laai as jou Facebook-profielfoto!

SKRYF OOK JOU 'VOOR' EN 'NA'-FOTO'S IN VIR DIE ESTÉE LAUDER BEAUTIFUL-WEDSTRYD EN WEN!

Die romantiese geur van Estée Lauder Beautiful kombineer meer as 1 000 blomme - ideaal vir 'n spesiale dag. Teken ook in op SARIE teen 'n afslagprys by die Menlyn-funksie.

HOE OM TE BESPREEK

Stuur e-pos met jou naam en kontakbesonderhede

na events@za.esteelauder.com of skakel 011 516 3131.

Die besprekingsfooi is R200. Na afloop van jou sessie kan jy dit as 'n Estée Lauder-koopbewys gebruik!

Estée Lauder Beautiful

Waar en hoe laat?

MENLYN-WINKELSENTRUM, PRETORIA

Datums: 2 - 7 Februarie 2010

Tyd: 09:00 - 17:30

GATEWAY-WINKELSENTRUM, DURBAN

Datums: 9 - 14 Februarie 2010

Tyd: 09:00 - 17:30