Dis 'n vars, vrugtegeur met note soos peer, mandaryn, aarbei, swartbessie en appelkoos. Dit het ook 'n tikkie freesia en jasmyn vir 'n sagte aanslag.

Justin het al tot dusver meer as 15 miljoen albums wêreldwyd verkoop en tree 8 Mei in Kaapstad, en 12 Mei in Johannesburg op.

* Kyk hier na sy video vir sy treffer, Boyfriend: