Die Happy Holidays-reeks bestaan uit oogskadu, oogpoeier, oogpotlode, maskara, lipstiffies en naellakke in blink skakerings van goud, koper, perlemoen, sjampanje, gemmer en rooi.

*Reeds beskikbaar by uitsoektakke van Edgars, Red Square, Stuttafords, Woolworths en Truworths.