Inglot het pas hul Pacific Blue-reeks lipstiffies bekend gestel, net betyds vir die Lady Gaga-konsert!

Ander bekendes wat ook al met blou lippe gesien is, is die sangeresse Ke$ha, Katy Perry en Selena Gomez.

Jy kan dit aanlyn by www.inglotsouthafrica.com koop, of skakel 021 447 7718 vir meer inligting.