Dié parfuum is in 2009 vir vroue uitgereik – met Sienna Miller as die gesig daarvan – en nou kan mans ook dié ligte, vars geur ervaar. 'n Mengsel van appel, wierook, vanielje en bubinga-hout is die ideale kombinasie vir die spontane, passievolle, energieke en ontspanne man.

“Boss Orange is 'n geur waarmee ek onmiddellik kon identifiseer. Dit het 'n laid back, spontane kwaliteit waarmee ek my vereenselwig”, sê Orlando.

Dié geur is reeds plaaslik beskikbaar.