The Spa Shop is ’n plaaslike aanlyn-winkel waar jy verskeie handelsname, wat gewoonlik net in spa’s verkoop word, alles op een plek kan bestel. Kies uit ’n verskeidenheid velsorg-, lyf-, bad- en haarprodukte. Daar is selfs grimering en gereedskap wat met skoonheid te doen het beskikbaar. 

Jy kan ook ’n geskenkpak saamstel, of ’n geskenkbewys koop vir iemand spesiaal.  

As jy vir die eerste keer as koper op die webtuiste registreer, kry jy ook R25 af op jou eerste kopie. 

*Besoek The Spa Shop by www.thespashop.co.za