Toe Gabrielle "Coco" Chanel in die 1920's besluit het om 'n parfuum vir vroue te skep, kon sy nie weet hoe ’n groot impak dié geur op die wêreld sou hê nie. 

Kyk hier na 'n video wat Chanel vrygestel het met die kort en interessante geskiedenis van No.5: