Die model, Helena Christensen, is gebore in Denemarke en gaan dié produkte verteenwoordig.

Helena het al op talle modetydskrifte soos Vogue, Harper's Bazaar, Elle en W se voorblaaie verskyn. Sy was ook in menigde modeveldtogte vir groot name soos Chanel, Versace, Prada en Valentino gedurende die 1990's.