’n Franse aktrise en model, veral bekend vir haar rol as die Bond-meisie Melina Havelock in die 1981-Bondfliek For Your Eyes Only. Haar Chanel No. 5-boodskap was: Share the fantasy.