Dié Kanadese aktrise en voormalige model en kampioen in gesinchroniseerde swem was op 21 Chanel No. 5 se jongste muse nog. Die tema vir haar kortfilm-advertensie was Rooikappie wat ’n titsel Chanel No. 5 uit ’n museum se bottel gaps terwyl waghonde haar probeer vang.