Die Jo Malone Red Roses Collection is ’n geurige kombinasie van sewe rose met ’n tikkie viooltjie en suurlemoen by. 

Die reeks bestaan uit Jo Malone se gewilde parfuum, hand- en lyfroom, badolie en kerse

* Jo Malone lewer landwyd af! Skakel Jo Malone Express by 0800 005 526 om jou bestelling te plaas.