Jo Malone se nuutste Sweet Lime & Cedar Cologne (R520 vir 30 ml) is geïnspireer deur Thaise kookkuns en bevat lemmetjie, klapper, ilang-ilang en jasmyn.