Hierdie geur is vir 'n vrou wat elegant wil voel en haar kreatiwiteit wil uitleef. Iris note word gekombineer met Italiaanse bergamot, sandelhout, patsjoelie en sederhout. Crabtree & Evelyn Iris Eau de Toilette sal vanaf April by Crabtree & Evelyn en uitgesoekte Edgars en Red Square takke beskikbaar wees. Die volgende lyfprodukte sal ook in dié reeks beskikbaar wees:

·      Crabtree & Evelyn Iris Bath & Shower Gel (R240)

·      Crabtree & Evelyn Iris Body Cream (R450)

·      Crabtree & Evelyn Iris Body Lotion (R240)

·      Crabtree & Evelyn Iris Triple Milled Soap (R200)