Die jaarlikse Les Nouvelles Esthetiques Spa-toekennings het onlangs tydens ’n spoggeleentheid SA se top-spa’s aangekondig. Die afgelope paar maande is verskeie spa’s regoor Suid-Afrika besoek om ten einde die bestes in ses afdelings te bekroon: dag-spa, hotel-spa, boetiekhotel-spa, unieke spa-konsep, safari-spa en estetiese/mediese spa. Bobby van Jaarsveld gesels oor sy volgende filmrol “Spa’s bied ’n kosbare wegbreek van ’n dol leefstyl. . . Dit gee aan besoekers rus, ontspanning en riglyne om hulle te help om ’n gesonder leefstyl te skep”, sê dr. Nadine de Freitas, besturende redakteur van Les Nouvelles Esthetiques South Africa.

Het jy geweet? SARIE se skoonheidsredakteur Charis van den Heever was vanjaar een van die beoordeelaars vir dié toekennings.

Vier jou ouderdom met dié nuwe veldtog van ikoniese serum

SARIE het gaan kyk na wat elkeen van die ses afdeling-wenners uniek maak. Hoe ookal jy verkies om te ontspan, hiér is ’n spa vir jou.

Rolanda Marais en Christia Visser oor hoe om dieselfde karakter te speel