Die geur – met note soos frangipani, jasmyn, tonkaboon en vanielje – is nou ook as ’n stortjel en ’n lyfroom beskikbaar. Die verpakking in goud, swart en amber het ’n barokgevoel, nes die parfuum! 

Coco is in 1984 uitgereik en die neus agter dié gewilde geur is Jacques Polge.