Guerlain Idylle (R745 vir 35 ml EDP) vertel 'n liefdesverhaal met bestanddele soos Bulgaarse roos, patsjoelie, muskus en jasmyn. Maak seker dat hy jou onthou . . .