'n Verskeidenheid tradisioneel Britse bestanddele soos kuskusgras (vetiver), laventel en appel is gekombineer om die James Bond 007-mansparfuum te skep.

Selfs die donkerblou glasbottel is ene James Bond en geïnspireer deur al die gadgets wat hy gebruik. 

Dit het binne minute uitverkoop in die Britse winkels Harrods en The Perfume Shop.

* Dis nie tans in Suid-Afrika beskikbaar nie.

HIER'S DIE TV-ADVERTENSIE: