Aktrise Kristen Stewart het gister met ’n splinternuwe gewaagde kort haarstyl gespog! Sy het met dié nuwe kapsel by ’n vertoning van die modehuis Chanel by die Paryse Modeweek opgedaag kort nadat sy haar oranje lokke laat sny het. Die Twilight-aktrise moes onlangs haar hare ’n vurige oranje kleur vir ’n fliekrol. Nou het sy in die voetspore van aktrises soos Kaley Cuoco en Jennifer Lawrence gevolg en óók haar hare in ’n kort styl gesny. Kristen Stewart en Naomi Watts met minimum grimering

Hou jy van Kristen se nuwe haarstyl? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Haarwenke vir kort haarstyle - lees meer!