Luna (soos haar vriende en familie haar ken) gaan dié handelsmerk verteenwoordig en vir jou raad gee oor haarversorging, -stilering en die nuutste giere op www.theartofstylin.co.za en www.theartofstylin.blog.co.za.