Velvet is 'n potjie fluweel wat baie fyn gemaak is sodat jy dit oor jou naellak kan strooi vir 'n 3D-effek

Dit is beskikbaar in verskeie prettige skakerings soos Lemon, Sunshine, Melon, Citrus, Mint, Olive en Raspberry.

* Beskikbaar teen R65 by uitsoeksalonne of by www.maskscara.co.za