Sy het saam met die bekende internasionale parfumeur, Harry Fremont gewerk om hierdie opwindende geur te skep. Karyn het vertel haar en Harry se inspirasie vir Modern Muse was die vrou vandag en haar vele kontrasterende eienskappe - dat sy sag en vroulik is, maar ook sterk en gefokus. Om dít in die Modern Muse te weerspieël het sy blomnote soos jasmyn met donkerder houtnote soos patsjoelie gemeng.

Die gesig van dié parfuum is die Amerikaanse model Arizona Muse (24).

Só lyk die botteltjie wat geïnspireer is deur die kenmerkende Lauder-strik:

Modern Muse

Hier's 'n paar foto's van die bekendstelling:

Charis Labuschagne (skoonheidsredakteur) en Michélle van Breda (SARIE redakteur)