Taylor Swift het ná haar jaarlange wêreldwye toer haar lang hare kort gesny.

Dié gewilde sangeres het haar lang hare kort gesny in een van die seisoen se nuwe trends - die lang bob.

Sy het dié foto op haar Instagram gedeel met die onderskrif: "short hair, don't care".

FOTO: Instagram @taylorswift FOTO: Instagram @taylorswift

Nou kan jy jou mening gee – lyk Taylor beter met haar lang bob of haar lang hare?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

FOTO'S: Taylor met haar lang hare

Nóg bekendes wat hul hare in die bob-styl gesny het