Die aktrise Megan Fox is bekend vir haar lang lokke, maar dié ma van twee se hare is deesdae korter.

Sy het haar korter haarstyl gewys by ’n geleentheid in Australië waar sy haar nuutste film, Teenage Mutant Ninja Turtles, bemark het.

Só lyk Megan se korter (en donkerder) haarstyl:

image.net FOTO: Brendon Thorne/Getty Images vir Paramount International

Sy het verlede maand by die première van Teenage Mutant Ninja Turtles in Los Angeles nog haar lang hare gehad:

image.net FOTO: Kevin Winter vir Gallo Images / Getty Images

Wat dink jy van Megan se nuwe haarstyl? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Lees ook