Charlene het by die Monte-Carlo Boxing Bonanza die naweek haar hare skuins gedra, maar die langer gedeeltes sag laat krul. Sy het dié styl moeiteloos saam met haar lang oorbelle gedra.

FOTO: Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

 KLIK HIER vir nog foto's van haar haarstyl

Blaai deur die galery vir nóg stylvolle haarstyle van prinses Charlene

KLIK hier vir stap-vir-stap-foto's op jou kort kapsel te stileer