Só beskryf Lancôme hul nuwe parfuum, Hypnôse Senses – 'n Oosterse geur met note van patsjoelie, osmanthus, vanielje en kuskusgras. Net so sensueel soos die parfuum, is die bottel  – 'n vrou se silhoeët, met kante wat lig reflekteer en daarmee speel. Beskikbaar teen R540 vir 30 ml EDP.