Dis vir elkeen maklik om te gee met M.A.C. 100% van die wins van verkope van hul Viva Glam-lipstiffies (R145) word geskenk aan Suid-Afrikaners wat met MIV/vigs leef.  Elke nuwe lipstiffie in jou handsak maak iemand in ons land se lewe beter! 

Probeer dié Viva Glam VI-kleur.