Jy is elegant en kan deur ’n ring getrek word, tog is daar geen pretensie by jou nie. Gemaklik met wie jy is en jy aanvaar almal om jou vir wie húlle is. Wie wil nie jou vriendin wees nie?

Die geur van Aerin se Ikat Jasmineis net elegant soos jy! Koop dié geur HIER

SENSUELE JASMYN

Jasmyn is een van die gewildste note in parfuum en ’n geur wat jy heeljaar kan dra. Ikat Jasmine is luuks e´n informeel, soos denim en ’n kraakvars wit hemp.

raw_13430

Koop dié geur aanlyn HIER

FOTO'S: Aerin en @aerin op Instagram