Ann het sandelhout, amber, blommegeure en 'n tikkie peper gekombineer om Impulse Into Glamour (R16,99) 'n unieke en sprankelende geur te maak.

* Impulse Into Glamour is landwyd by supermarkte en kommersiële apteke beskikbaar.