Maak 'n afspraak by een van dié Chanel-toonbanke om op Saterdag, 17 September of Sondag, 18 September tussen 09:00 en 17:00 jou naels gratis te laat verf:

  • Edgars Clearwater: 011 475 5997
  • Edgars Gateway: 031 584 6883
  • Edgars Sandton: 011 784 7387
  • Edgars V&A Waterfront: 021 421 5601