Die ‘Ready for Boarding’ reeks bestaan uit praktiese, klein produkte wat in selfs die volste tas of handsak sal pas. 

Dié reeks bestaan uit ’n oogskadu-palet, oogpotlode, lip-en-wang-room, nuwe naellakke, grimeersakkie en verfrissende lappies. 

* Beskikbaar tydens September en Oktober by Clicks.