Wat dink jy van Emma Stone se nuwe haarstyl?

Anders as die sogenaamde dip-dyed hair, waar daar ’n skielike verandering in kleur tussen die boonste en onderste deel van jou hare is, is die ombré ’n geleidelike verandering van donker na ligter.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

2014 se top-styl: die bob

Die ombré is nou al ’n hele ruk ’n tendens en dit lyk nie asof dit gou uit die mode sal gaan nie, sê Sarianne Oosthuizen, handelsmerkbestuurder van Schwarzkopf.

Dié haarstyle is ideaal vir die herfs

“Dit lyk natuurlik en pas daarom by die meeste vroue. Die ligter punte skep die illusie dat die son jou hare verlig het.”