Van die begin het Gucci gestreef om tydlose produkte van ’n goeie gehalte aan modeliefhebbers te bied. Vandag is Gucci steeds sinoniem met weelde, glans en kwaliteit

VINNIGE FEITE:

  • Die eerste Gucci produkte was sakke, tasse, skoene, handskoene en belde
  • Die Gucci skouersak wat Jackie Kennedy gedurende die 1960's konstant gedra het staan vandag bekend as die "Jackie O."
  • Gucci het op aanvraag van Grace Kelly spesiaal vir haar 'n serp, die Flora patroon sy-serp, ontwerp
  • Hul eerste modevertoning is in 1981 gehou
  • Gucci is in 2007 as die die mees gesogte luukse handelsmerk deur die Nielson maatskappy aangewys