In die advertensie vir Boss Nuit lyk Gwyneth smeulend in ’n stywe swart rokkie en met haar hare wat los om haar skouers hang. 

Dié vars blomgeur bevat note soos perske, jasmyn en sandelhout. 

Hou sarie.com dop vir wanneer dit in Suid-Afrika beskikbaar is.

*Kyk hier na die advertensie