Die reeks het aardse kleure soos beige, pienk en bruin. Verf jou herfs-naels met Chanel Le Vernis Inattendu of Tendresse (R235).