Die kragtige kombinasie van aktiewe botaniese bestanddele in Sisley se nuwe Supremÿa At Night – The Supreme Anti-Aging Skin Care (teen 'n allemintige R5 700 beslis net vir die uiters bevoorregtes onder ons!) sal jou vel se lewensduur verleng en die herstelvermoë verbeter. (Beskikbaar by Woolworths.)