Dié produk is ontwikkel as 'n verligter om met 'n vinnige swiep  donker kringe, fyn lyntjies en ander tekens van moegheid en veroudering te verbloem. Hul ligte formule met pigmente wat lig weerkaats om jou vel te verhelder was revolusionêr. 

Dit is vandag steeds 'n gunsteling onder grimeerkunstenaar en vroue regoor die wêreld.