Hier het skoonheidsredakteur Charis Labuschagne en Liesl du Toit, skoonheidassistent, vroeër vanjaar deur al die produkte in die skoonheidstoor gesoek na die pasmaats vir elke bladsy in die bylae.

Produkte word gekies

Die afgelope week moes dié twee skarrel om te bevestig dat die pryse, name en besonderhede van al die produkte wat in die bylae gewys word, korrek is. Liesl het uit Johannesburg gewerk, terwyl Charis uit SARIE se Kaapstad-kantoor gewerk het.

Wees op die uitkyk vir SARIE se mode-en-skoonheidsbylae in die Oktober-uitgawe!

IMG_2521