HEEL BO: Ons is mal oor die pienk lippe waarme bekendes deesdae te sien is. Hier kies ons ’n paar van ons gunsteling- pienk lipstiffies.

Jessica Alba dra helderpienk lippe by die 2013 Producers Guild Awards.Jennifer Lawrence dra 'n elegante, pienk lip by die Golden Globes vroeër vanjaar.

Kyk net hoe mooi lyk Jessica Alba se helderpienk lippe by die 2013 Producers Guild Awards, terwyl Oscar-wenner Jennifer Lawrence vroeër vanjaar met 'n ligter pienk by die Golden Globe-toekennings opgemerk is. Klik hier om meer oor Jennifer se haarstyl te lees.

Ons skoonheidsredakteur, Charis Labuschagne, en skoonheidsassistent, Liesl du Toit, praat oor watter produkte by die verskillende trends sal pas.

Ons skoonheidsredakteur, Charis Labuschagne, en skoonheidassistent, Liesl du Toit, praat oor watter produkte by die verskillende trends sal pas.
Kyk net hoe staan die produkte uitgepak in die skoonheidstoor! Nou moet ons net die produkte op die verskillende bladsye indeel.
Kyk net hoe staan die produkte uitgepak in die skoonheidstoor! Nou moet ons net die produkte op die verskillende bladsye indeel.

ONDER: Parfuums, grimering, gesigprodukte, lyfroom ... Kan jy die jongste tendense in skoonheid uitken as jy na dié produkte kyk?

Parfuums, grimering, gesigprodukte, lyfroom... Kan jy die nuutste neigings in skoonheid uitken as jy na dié produkte kyk?

Het jy al gesien hoe SARIE se skoonheidstoor lyk? Klik hier vir nog foto's!