YSL Rouge Pur Couture Vernis à Lèvres kombineer die kragtige kleur van 'n lipstiffie, die tekstuur en blinkheid van 'n lipglans, en die volhoubaarheid van 'n liptint (lip stain) in een produk. 

*Kyk hier na die pragtige video daarvoor: